Sernick groep

Sernick in samewerking met Future Farmers Foundation stel uitgesoekte vakleerlinge aan die kommersiële landbousektor bekend

Sernick Groep, in samewerking met die Future Farmers Foundation, stel u graag bekend aan ‘n nuwe landbou-indiensneming metode.   Wat is die Future Farmers Foundation?   Die Future Farmers Foundation is in 2006 gestig deur Judy Stuart, 'n boer van Howick in KwaZulu-Natal. Die nie-winsgewende organisasie dien as ʼn platform vir jong mans en vroue om deur harde werk en toewyding sukses te behaal as kommersiële plaasbestuurders of[...]

By Specialist Writer|6th March 2020|Categories: Nuus|Tags: , |

Voerinnamemetings van vleisbeeste

Geskiedenis is gemaak toe belanghebbendes wat gemoeid is met die akkurate meting en sinvolle aanwending van voerinname by vleisbeeste saamgekom het op 7 Augustus 2018. Die Sernick groep was die gasheer op die plaas Liebenbergstroom, Edenville. Die inisiatief spruit voort uit die besluit van Stamboek se Logix Vleisbeesforum om[...]

By Specialist Writer|14th August 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , |
0
Go to Top