Future Farmers Foundation
Sernick in samewerking met Future Farmers Foundation stel uitgesoekte vakleerlinge aan die kommersiële landbousektor bekend
Sernick Groep, in samewerking met die Future Farmers Foundation, stel u graag bekend aan ‘n nuwe landbou-indiensneming metode. Wat is die Future Farmers Foundation? Die Future Farmers Foundation is in 2006 gestig deur Judy Stuart, 'n boer van Howick in KwaZulu-Natal. Die nie-winsgewende organisasie dien as ʼn platform vir jong mans en vroue om deur harde werk en toewyding sukses te behaal as kommersiële plaasbestuurders of[...]