Elmarie Seton
Elmarie Seton: Boerekos met ‘n kinkel uit Baviaanskloof
Al wat sy altyd wou doen, is kosmaak ... en tog het die lewe wye draaie met haar geloop voordat sy uiteindelik in die kombuis beland het. “Al wat ek altyd wou doen is kosmaak,” sê Elmarie Seton, die lewenslustige blonde blouoogma van drie wat saam met haar man,[...]