Vroue in Landbou
Formidabele vroue in landbou: Beatrice Conradie
Dr Beatrice Conradie is ՚n professor in Ekonomie aan die Universiteit van Kaapstad. “Vir baie jare die enigste landbou-ekonoom en een van min Afrikaanses op die personeel,” sê die formidabele vrou wat al diep spore in landbou getrap het. Beatrice het op ՚n plaas met ՚n klein gemengde vrugteboerdery[...]
Raakvatter-vrou van Ripper Tillage Equipment het grond en landbou lief
“Jou drome werk nie as jy dit nie tot uitvoer bring nie,” glimlag Christine Bouwer, besturende direkteur van Ripper Tillage Equipment. Sy werk reeds jare in landbou, ՚n bedryf wat sy van kindsbeen af reeds liefgehad het, maar eers heelwat later betree het. “Ek het op ՚n plaas grootgeword[...]
Christine Bouwer van Ripper Tillage is lief vir die grond en vrou-wees in die landbou
Tydens Vrouemaand geniet Suid-Afrikaners dit om lof te gee waar lof toegeskryf word aan die moeders, rolmodelle en bedryfsleiers wat binne die landboubedryf werk. Christine Bouwer, Besturende direkteur by Ripper Tillage Equipment is een so vrou. Christine is deur en deur 'n plaasmeisie. Sy het op hulle familieplaas grootgeword[...]
Minister Zokwana gee toekennings aan vrouens in die landbou
Die minister van Landbou, Bosbou en Visserye, Senzeni Zokwana, het op ‘n glansgeleentheid toekennings oorhandig aan vroueboere wat deur die Departement aangewys is as top ondernemers. Die Departement van Landbou sê die doel van die toekennings is om die ingewikkelde marginalisering van vroue in die landbou-, bosbou- en visserybedrywighede[...]
Nasie in Gesprek plaas die kollig op Vroue in Landbou
Tydens sessie twee van dag twee (17 Mei 2017) van die lewendige opname van Nasie in Gesprek, die land se leier landbouprogram, wat by Nampo Oesdag verfilm word, het gekyk na Vroue in Landbou. RSG aanbieder, Suzanne Paxton het die paneelbespreking aangebied wat uit Lindie Stroebel (PMA); Liesel Foster[...]