vroueboer
Van plaaslik tot internasionaal: Colene van der Merwe ken skaap in die kraal
Haar onwrikbare geloof, liefde vir diere en geesdrif vir wat sy doen is die goue draad wat deur die skaapboer Colene van der Merwe van Williston, in die Noord-Kaap, se lewe loop. Colene het op ՚n plaas in die Porterville-distrik, in die Wes-Kaap aan die voet van die Olifantsrivierberge[...]
“Nooit te oud om te leer!” Ontmoet Yolande Venter, Santa Gertudisrasbestuurder
՚n Mens is nooit te oud om te leer nie! Vir baie mense is hierdie woorde net ՚n gesegde, maar Yolande Venter neem dit ter harte en beoefen dit voortdurend. Yolande is die rasbestuurder vir die Santa Gertrudis-genootskap. Sy het na skool landbou studeer en na 38 jaar in[...]
ProAgri vier vrouemaand! Die geskenk om ‘n vrou te kan wees
Wat ՚n voorreg is dit nie om ՚n vrou te wees nie! Die steunpilaar van ՚n gesin, vol onmeetbare liefde en diep emosie wat geen grens kan binnehou nie. Weerloos, maar ook sterk, ՚n totale kompakte krag wat mense inneem en koester wanneer die lewe onderstebo draai en niks[...]
Bonsmara-vroueboer van die Noord-Kaap se beeste is soos haar kinders
Colleen Jacobs van Leehan Bonsmaras het ՚n liefde vir haar Bonsmara-beeste. Sy ken elkeen se geskiedenis en elke bul op sy naam. Sy boer buite Douglas in die Noord-Kaap en sê dit is ՚n voorreg om te kan boer en in die natuur te werk. “Daar is vir seker[...]
Klimaatsverandering: Boere voel die pyn, maar hoeveel dra hulle by?
Prof Stephanie Midgley, ՚n deskundige oor klimaatsverandering, meen boere dra nie doelbewus by tot klimaatsverandering nie, maar is deel van die massiewe wêreldwye klimaatsverandering wat veroorsaak word deur die gebruik van fossielbrandstof. Die brandstof, wat lei tot die vrylating van kweekhuisgasse in die atmosfeer, is die sondebok. Stephanie het[...]