vroueboer
Boer Sophy leef haar droom: Gesonde voedsel vir ‘n gesonde liggaam
Net buite die Oos-Rand van Gauteng in die Mapleton-distrik is Vhegies, die breinkind van Sophy Litshani Musabeni. Die Landbouskrywers van SA het haar benoem as die beste nuwe toetreder tot kommersiële landbou 2023. Alhoewel sy aanvanklik geensins by boerdery betrokke was nie, leef sy nou haar droom uit. “Ek[...]
Vroueboer leef haar droomwerk
“Boerdery is my lewe, dit is nie ՚n werk nie.” So sê die passievolle vroueboer, Alida Venter, wat tussen die Outeniekwaberge, tussen Uniondale en Knysna, boer. “Dit is tussen niks en nêrens, maar op die perfekte plek, deur ons Here se hand uitgesoek. ՚n Besonderse stukkie wêreld, byna afgesny[...]
Vertel jou storie: Vroue in die landboubedryf
Ons lewe in ՚n vinnig-veranderende wêreld en die rol van die vrou moet toenemend daarby aanpas. Met dié dat Vrouemaand in Augustus gevier word, val die kollig opnuut op die plek van die vrou in die samelewing. Ook in die landbousektor is daar ՚n besef dat vroue ՚n rol[...]
Vroueboer die sukses agter Simply Bee
Helena van der Westhuizen van Hopefield is die eienaar van Simply Bee. Simply Bee gebruik heuning, byewas en byebrood uit hulle heuningkorwe vir die vervaardiging van ՚n wye reeks skoonheid- en ander produkte wat landwyd en in die buiteland beskikbaar is. Simply Bee se fabriek, winkel, dekorwinkel, spa en[...]
Laventel: ՚n kleurige, geurige boerdery
deur Tisha Steyn Gelukkig bestaan die lewe nie net uit distels en dorings nie; daar is ook mooi, goeie gewasse soos mielies, koring en druiwe, maar meer nog – daar is ook kleurige, geurige plante soos die laventel waarmee Ingrid de Waal op Canettevlei in die Stellenbosch-distrik boer. Canettevallei[...]