laventel
Eetbare blomme deel 4: Laventel
Laventel is ’n ou staatmaker in die tuin, maar het jy geweet jy kan die blommetjies ook in soet- en soutgeregte gebruik? Laventel behoort aan die Lamiaceae- of mentfamilie, wat ook roosmaryn, tiemie, basieliekruid en marjolein insluit. Die blommetjies kan vars of gedroog in soet- en soutgeregte gebruik word.[...]
Laventel: ՚n kleurige, geurige boerdery
deur Tisha Steyn Gelukkig bestaan die lewe nie net uit distels en dorings nie; daar is ook mooi, goeie gewasse soos mielies, koring en druiwe, maar meer nog – daar is ook kleurige, geurige plante soos die laventel waarmee Ingrid de Waal op Canettevlei in die Stellenbosch-distrik boer. Canettevallei[...]