blomme
Laventel as alternatiewe gewas: Meer as net ’n mooi pers land
’n Land vol pers laventelblomme is beslis iets wat die oog vang, maar agter dié mooi prentjie skuil ’n gewas met heelwat meer kommersiële moontlikhede as wat ’n mens aanvanklik sou dink. Laventel kan vir vars en gedroogde blomme verbou word, maar dit kan ook verwerk word tot essensiële[...]
Femme Pétale: Waar blomme en hoop saam blom
Vir baie mense is blomme bloot iets mooi om na te kyk. Vir Teneale Coetzee, stigter van Femme Pétale-blommeplaas in Boschkop, Pretoria, vertel elke blom egter ’n storie. Een van geloof, genesing, deursettingsvermoë en die moed om weer van voor af te begin. Wat vandag ’n gevestigde blommeplaas, blomme-ontwerpateljee,[...]
Proteas: Sukses begin by die regte grond en klimaat
Proteas is een van Suid-Afrika se bekendste blomme en vorm deel van die land se unieke fynbos-erfenis. Buiten hul indrukwekkende voorkoms, is hulle ook ’n belangrike uitvoerproduk wat wêreldwyd gesog is. Tog is proteas nie ’n gewas waarmee ’n boer ‘sommer net kan begin nie’. Om sukses te behaal,[...]
Blommeboerdery: Waar kleur, biodiversiteit en winsgewendheid bymekaarkom
Suid-Afrika is een van die wêreld se voorste produsente van beide inheemse en uitheemse blomme. Met uiteenlopende klimaatstoestande, ryk biodiversiteit en gevestigde uitvoermarkte speel die blommebedryf ’n belangrike rol in die land se landbou-ekonomie. Die bedryf voorsien nie net die plaaslike mark van vars snyblomme nie, maar voer ook[...]
Eetbare blomme deel 4: Laventel
Laventel is ’n ou staatmaker in die tuin, maar het jy geweet jy kan die blommetjies ook in soet- en soutgeregte gebruik? Laventel behoort aan die Lamiaceae- of mentfamilie, wat ook roosmaryn, tiemie, basieliekruid en marjolein insluit. Die blommetjies kan vars of gedroog in soet- en soutgeregte gebruik word.[...]