blomme
EETBARE BLOMME DEEL 3: ROSE
Te kort jou skoonheids duur ... So het A.G. Visser, een van die vroegste, voorste Afrikaanse digters “Die roos” se lof (of is dit lot?) besing. (Ja, ek weet hy het eintlik na sy beminde verwys ...) Daar is egter ’n manier om die sagte skoonheid en subtiele geur[...]
Eetbare blomme deel 2: KAPPERTJIES
Kappertjies (nasturtium) is ’n bekende en gewilde tuinplant wat ewe goed in die groente- of blomtuin hoort. Feitlik die hele kappertjieplant is eetbaar, van die groot, ronde groen blare, tot die geel, oranje en dieprooi blomme tot die sade, as jy hulle betyds oes. Die idee vir die reeks[...]
Eetbare blomme deel 1
’n Klein plastiekbakkie versteek tussen soortgelyke bakkies vars roosmaryn, tiemie en kruisement op die rakke met slaaigroente in die supermark saam met verskillende soorte blaarslaai, grasuie, tamaties, komkommer … By nadere ondersoek sien ’n mens dié bakkie is vol blommetjies: pers gesiggies, oranje kappertjies, klein pienk angeliertjies, dalk ’n[...]
Noord-Kaap blommeboer blom waar sy geplant is
Die reuk van die bloeisels hang vars in die lug met die koms van lente en die land begin kleur kry. Daar is niks so mooi soos hierdie tyd van die jaar nie, veral vir ՚n blommeboer van Douglas in die Noord-Kaap. Mareli Visser is ՚n skeppende vrou met[...]