Kappertjies
Eetbare blomme deel 2: KAPPERTJIES
Kappertjies (nasturtium) is ’n bekende en gewilde tuinplant wat ewe goed in die groente- of blomtuin hoort. Feitlik die hele kappertjieplant is eetbaar, van die groot, ronde groen blare, tot die geel, oranje en dieprooi blomme tot die sade, as jy hulle betyds oes. Die idee vir die reeks[...]