Douglas
Noord-Kaap blommeboer blom waar sy geplant is
Die reuk van die bloeisels hang vars in die lug met die koms van lente en die land begin kleur kry. Daar is niks so mooi soos hierdie tyd van die jaar nie, veral vir ՚n blommeboer van Douglas in die Noord-Kaap. Mareli Visser is ՚n skeppende vrou met[...]
Rovic Noord Kaap heg waarde aan diens en harde werk
https://youtu.be/_fljjnwr6Tk Rovic in die Noordkaap het drie takke. Prieska, met 'n uitnemende parte afdeling, Douglas, wat die maatskappy se tweede grootste tak is en Kimberley wat iets van als doen. By Rovic Noordkaap is diens vir hulle 'n uiterse belangrike deel van hul besigheid en hul dienspersoneel[...]