Categories: VideosPublished On: 19th December 2023

Rovic Noord Kaap heg waarde aan diens en harde werk

By 0 min read
81 words

Screenshot 2023-12-19 145348

 

Rovic in die Noordkaap het drie takke. Prieska, met ‘n uitnemende parte afdeling, Douglas, wat die maatskappy se tweede grootste tak is en Kimberley wat iets van als doen.

By Rovic Noordkaap is diens vir hulle ‘n uiterse belangrike deel van hul besigheid en hul dienspersoneel skroom nie om meer as 300km aan te pak om jou trekker te kom diens nie.

Vir meer oor die dienste wat hulle jou kan bied, besoek hulle webtuiste.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0