plante
Eetbare blomme deel 1
’n Klein plastiekbakkie versteek tussen soortgelyke bakkies vars roosmaryn, tiemie en kruisement op die rakke met slaaigroente in die supermark saam met verskillende soorte blaarslaai, grasuie, tamaties, komkommer … By nadere ondersoek sien ’n mens dié bakkie is vol blommetjies: pers gesiggies, oranje kappertjies, klein pienk angeliertjies, dalk ’n[...]
‘Unieke’ artisjokke in die Klein-Karoo
Theo en Denielle Landman boer op Vogelsang, die tuiste van Karusa Wyne, in die Kangovallei by Schomans-hoek sowat 12 km buite Oudtshoorn. Hier aan die voet van die Swartberge boer hulle met wyndruiwe, steenvrugte, olywe, Meatmaster-skape en, les bes, artisjokke. Theo het op Oudtshoorn grootgeword en nadat hy by[...]