rose
EETBARE BLOMME DEEL 3: ROSE
Te kort jou skoonheids duur ... So het A.G. Visser, een van die vroegste, voorste Afrikaanse digters “Die roos” se lof (of is dit lot?) besing. (Ja, ek weet hy het eintlik na sy beminde verwys ...) Daar is egter ’n manier om die sagte skoonheid en subtiele geur[...]