Dexter dubbeldoelras

Ons praat oor kruisteling – Dexter: Die kleinraam ras met die groot moontlikhede

Daar is twee hoofredes waarom beesboere kruisteling gebruik. In die eerste plek gaan dit oor die basterkrag van die nageslag en in die tweede plek gaan dit oor die inbou van die beste eienskappe van die twee rasse in die nageslag. As kleinraambees het Dexterbulle egter ook die bykomende[...]

Go to Top