Pinzgauer-ras
Ons praat oor kruisteling: Pinzgauer-ras
In kommersiële teelstelsels word kruisteling dikwels toegepas. Die sukses van kruisteling hang grootliks af van die genetiese samestelling en meriete van die ouers wat in die program gebruik word. Die waarde van kruisteling lê daarin dat ouerrasse mekaar kan aanvul ten opsigte van die laagoorerfbare eienskappe waarin hulle onderling[...]