South Devon
Ons praat oor kruisteling – South Devon sit waarde in jou kudde
South Devon is miskien nie die grootste ras in Suid-Afrika nie, maar daar is ’n goeie kans dat presterende kommersiële kuddes wel genetika van dié vrugbare, rooi ras ingekry het. ’n South Devon-bul maak ’n verskil! Dit is nie sommer enige koei wat ’n Elite-platinumprys losslaan nie. Een van[...]