herfssiekte
Dié herfsiektes lol in die Suid-Kaap
“Hello. Dit gaan nog steeds bo verdienste.” So sê Henry Meyer, melkboer van Mosselbaai en verteenwoordiger van Agri Wes-Kaap in die Suid-Kaap. Maar daar is tog ‘n paar uitdagings namate warm klam weer sekere dieresiektes laat opvlam. “Rooiwater lol maar op die oomblik hier in die Suid-Kaap,” vertel Henry.[...]
Holistiese bestuur slaan wurmbesmetting hok
Weerstand teen wurmmiddels is een van die toestande wat veeboere die meeste vrees. Maar daar is raad. ’n Holistiese, goed geïntegreerde program vir die voorkoming en behandeling van inwendige parasiete kan weerstandigheid teen middels die hoofte bied. Volgens die Herkouerveterinêre Vereniging van Suid-Afrika (RuVasa) se maandelikse verslag moet boere[...]