veesiekte

Dieresiektes: Pasop nou vir longontsteking by beeste

Longontsteking in beeste, bekend as  bees-respiratoriese siektekompleks (BRS), kom tans in al nege provinsies van Suid-Afrika voor. So sê die jongste verslag van veeartse aan die Herkouer Veterinêre Vereniging van Suid-Afrika (RuVASA). Die longontsteking dui op brongo-pneumonie, wat ontsteking van die lugweg en boonste gedeeltes van die longe behels.[...]

By Tisha Steyn|7th March 2024|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , |

Holistiese bestuur slaan wurmbesmetting hok

Weerstand teen wurmmiddels is een van die toestande wat veeboere die meeste vrees. Maar daar is raad. ’n Holistiese, goed geïntegreerde program vir die voorkoming en behandeling van inwendige parasiete kan weerstandigheid teen middels die hoofte bied. Volgens die Herkouerveterinêre Vereniging van Suid-Afrika (RuVasa) se maandelikse verslag moet boere[...]

By Tisha Steyn|7th March 2024|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , |
0
Go to Top