veesiektes

Bek-en-klouseer bevestig in Wes-Kaap, Noord-Kaap

Die geringe hoop dat die laaste twee bek-en-klouseervrye provinsies in die land die gevreesde siekte gaan vryspring, is die week by die venster uit met die bevestiging van gevalle op ‘n suiwelplaas naby Hartenbos in die Suid-Kaap, en op ‘n plaas naby Kuruman in die Noord-Kaap. Die Rooivleisprodusente-organisasie in[...]

By Tisha Steyn|12th February 2026|Categories: Nuus|Tags: , , , , |

BEK-verwante tierhart-sindroom eis jong kalwers

Suid-Afrikaanse beesboere rapporteer toenemend skielike vrektes onder suipkalwers as gevolg van die sogenaamde tierhart-sindroom. Die sindroom is  ’n ernstige komplikasie wat met bek-en-klouseer (BEK) verband hou, veral by kalwers jonger as drie maande. Beeste wat met die bek-en-klouseervirus, wat nou as endemies in sewe van die provinsies beskou word,[...]

By Tisha Steyn|16th January 2026|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Ou vyande, nuwe seisoen: Veesiektes om vroeg in 2026 te monitor

Vroeg in 2026 gaan vee nie noodwendig nuwe gesondheidsrisiko’s moet trotseer nie; Suid-Afrikaanse boere moet eerder op die uitkyk wees vir ou bekende siektes wat weer hul opwagting kan maak, ten tye van goeie reën, hoë insekaktiwiteit en verhoogde dierebewegings. Januarie tot Maart is tradisioneel ՚n tyd van groei,[...]

By Bianca Pretorius|16th December 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , , , |

Landbou groei te midde van uitdagings

Ten spyte van talle uitdagings het landbou in die derde kwartaal met ‘n verdere 1,1% (kwartaal-op-kwartaal) in bruto waarde gegroei na ‘n groei van 2,5% in die tweede kwartaal. Boonop het uitvoere met 0,7% toegeneem, veral wees ‘n styging in die handel van groenteprodukte en minerale. Die tweede grootste[...]

By Tisha Steyn|5th December 2025|Categories: Nuus|Tags: , , , |
0
Go to Top