wurms

Kommandowurms vreet gate in boere se sakke: Beskerm jou oes so!

'n Onlangse uitbraak van kommandowurms het groot dele van Suid-Afrika geraak, met veral boere in Mpumalanga, Gauteng en KwaZulu-Natal wat swaar getref is. Hierdie uitbreking, beskryf as die tweede grootste in drie dekades, het ernstige gevolge vir landbouproduksie en plaaslike ekonomieë. Hierdie artikel ondersoek die skade wat kommandowurms aanrig[...]

By Jaco Cilliers|28th February 2025|Categories: Nuus|Tags: , , |

Agri SA verwelkom vinnige optrede oor die herfs-kommandowurm

Die herfs-kommandowurm is amptelik in SA volgens ‘n verslag deur die LNR. Hulle het monsters in Limpopo en Gauteng gekry en kon daarvolgens bevestig dat dit wel die herfs-kommandowurm is. Die minister van Landbou, Senzani Zokwana, het op ‘n nuuskonferensie in Pretoria gesê die omvang van die probleem is[...]

Herfs-kommandowurn: Gevaarlikste pes nóg

Die landboubedryf moes die afgelope tyd verskeie rampe hanteer, want as daar nie ‘n droogte is nie staar boere ‘n ernstige monster in die gesig, naamlik die herfs-kommandowurm (spodoptera frugiperda). Dit is ‘n uitheemse wurm wat al in Limpopo, Gauteng, Vrystaat en die Wes-Kaap opgemerk is en boere kan[...]

0
Go to Top