veesiektes
RPO verwelkom die aankondiging deur die minister dat die hele land geënt word teen bek-en-klou
Die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) verwelkom die aankondiging deur die Minister dat die hele land teen bek-en-klouseer ingeënt sal word. Die grootste probleem met bek-en-klouseer vir primêre ekstensiewe veeprodusente is nie die siekte self nie, maar die ekonomiese gevolge wat daarmee gepaardgaan. Bek-en-klouseer toon ligte simptome in ekstensiewe toestande, en die[...]
BKS in die Wes-Kaap: Massiewe poging om BKS by Gouda te bekamp
Verskeie instansies is besig om verbete te keer dat bek-en-klouseer wat verlede week by Gouda in die Wes-Kaap bevestig is, nie verder versprei nie. Agri Wes-Kaap (AWK), die Rooivleisprodusente-organisasie (ROP) Wes-Kaap in samewerking met die Wes-Kaapse departement van landbou se veeartsenydienste (DWLK) het Maandagmiddag bevestig dat die gesamentlike pogings[...]
Noord-Kaap loop deur onder verskeie siektes
Ses verskillende vee- en pluimveesiektes het sedert 1 April tot 15 Augustus in die Noord-Kaap voorgekom. Die volgende siektes word in die September 2024-nuusbrief van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) genoem. Bek-en-klouseer Die kommerwekkende hiervan is bek-en-klouseer, wat in Mei vanjaar vir die eerste keer in die Oos-Kaap uitgebreek het. Voor[...]
Bek-en-klouseer: Moenie vee skuif nie!
Vee-eienaars landwyd word gemaan om sover moontlik nie hulle vee te verskuif nie, en dan ook net met die nodige permitte. “As alle vee bly waar hulle is sal dit moontlik wees om nog plase waar bek-en-klouseer mag voorkom op te spoor en onder kwarantyn te plaas en te[...]
Veesiektes: Kyk nou uit hiervoor …
Bloutong, knopvelsiekte en drie-daestywe-siekte is reeds na die draai van die winter in verskillende provinsies aangemeld. Die jongste verslag van veeartse wat aan die Herkouer Veterinêre Vereniging van Suid-Afrika (RuVASA) behoort, lig die volgende veesiekteneigings uit. Die verslag is in die Rooivleisprodusentevereniging (RPO) se jongste nuusbrief vervat. Eksterne parasiete[...]