Perdesiekte
Afrika-perdesiekte: Ent nou in
Die Wes-Kaapse Departement van Landbou raai eienaars van perde aan om hulle perde betyds teen Afrika-perdesiekte in te ent. Die waarskuwing word gerig na buitengewoon baie reën wat tot ‘n nat somer in baie dele van die land geval het. Muggies (Culicoides spesies) wat na baie reën in die[...]
Siektes waarvoor boere nou moet oppas!
Goeie reënval in die laatsomer is goeie nuus vir alle boere, maar veeboere moet nou regstaan vir die voorkoming van virussiektes en siektes wat deur insekte oorgedra word. Dr Danie Odendaal, ’n direkteur van die Suid-Afrikaanse Veeartsenykundige Vereniging, sê hulle het veral berigte ontvang oor die wye voorkoms van[...]