Afrika perdesiekte
Afrika-perdesiekte: Ent nou in
Die Wes-Kaapse Departement van Landbou raai eienaars van perde aan om hulle perde betyds teen Afrika-perdesiekte in te ent. Die waarskuwing word gerig na buitengewoon baie reën wat tot ‘n nat somer in baie dele van die land geval het. Muggies (Culicoides spesies) wat na baie reën in die[...]
Saai ontbloot skokkende afname in APS-entstofverkope
Afrika Perdesiekte (APS) is ’n dodelike en hoogs aansteeklike siekte wat steeds Suid-Afrika se perdebevolking bedreig. Die virus, wat deur Culicoides-muggies versprei word, veroorsaak erge respiratoriese en bloedsomloopprobleme by perde, wat dikwels tot ’n pynlike dood lei. Met ’n byna 90% sterftesyfer in ongeënte perde, hou APS ’n bestaansbedreiging[...]
Verbod op uitvoer van perde uiteindelik opgehef
Geen perde kon sedert 2011, toe Afrika-perdesiekte in die land uitgebreek het, uitgevoer word nie. Dit het die perdebedryf aansienlike finansiele skade laat lei. Na ’n uitbreking van die gevreesde Afrika-perdesiekte in 2011, is alle direkte uitvoere van perde vanaf Kaapstad na die Europese Unie (EU) verbied. Sedertdien word daar onverpoosd[...]
Afrika-perdesiekte – beperkings opgehef
Alan Winde, minister van Ekonomiese Geleenthede, het aangekondig dat die inperkingsone as gevolg van Afrika-perdesiekte in die Boland ontbind is. “’n Voorval van Afrika-perdesiekte is in April in die Paarl gediagnoseer. Monsters wat verkry is van die vul wat siek geword het en dood is, het positief vir Afrika-perdesiekte[...]
Afrika-perdesiekte in Wes-Kaap
Nuus het aan die lig gekom dat ‘n perd in die Wes-Kaap verlede week gevrek het as gevolg van Afrika-perdesiekte en die plaaslike minister van Ekonomiese Geleenthede, Alan Winde, het die betrokke plaas besoek.Afrika-perdesiekte is ‘n virus wat perde opdoen en wat die meeste van die tyd tot die[...]