melkkuddes

Hittespanning deel 2 – Veebestuur in die somer: Melkkuddes

Somermaande in Suid-Afrika word gekenmerk deur uitermatige hoë temperature wat ՚n groot invloed op dieregesondheid het. Hoë temperature het nie net ՚n invloed op vleis- en melkproduksie nie, maar ook op reproduksie en dieresiektes. Veeboere, hetsy bees-, skaap-, vark en hoenderboere, moet die nodige maatreëls tref om hittespanning én[...]

By Tisha Steyn|4th March 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , |
0
Go to Top