taksidermie
Jagter vat lastige varke vinnig vas
Het jy probleme met bos- en vlakvarke in jou mielie-, aartappel en ander landerye? Gerrit Jordaan van Pretoria, ’n toegewyde sportskut en etiese jagter, help graag met diere wat skade veroorsaak. “Anders as wanneer ’n jagter wat byvoorbeeld tot R1 500 vra om ’n jakkals op ’n boer se[...]