bosvark
Vriend of vyand? Ystervark, bosvark, ratel …
Elke plant en dier het ’n unieke plek in die legkaart van die lewe op aarde, ’n unieke rol wat net daardie plant of dier kan vervul. Vat dit weg en dan laat dit ’n leemte. Dit geld ook wilde diere wat natuurlik op ’n plaas voorkom: Of dit[...]
Beperk bosvarkskade só:
Verwoesting en skade is bosvarke se enigste bydrae tot enige boerdery — en hulle is oor ՚n groeiende gebied in Suidelike Afrika bedrywig. Soos wat boerderye uitbrei en ontbossing toeneem, soek die varke kos in landerye en boorde, nie net omdat daar gedeeltes van hulle natuurlike habitat vernietig word[...]