Afrika-varkpes

Varkpes: Hou varke op hok!

Afrika-varkpes (AVP)  dool voort in al die provinsies van die land en nuwe uitbrekings kom steeds voor. Dit kan dalk toegeskryf word aan traak-my-nie-agtige kleinskaalse varkboere wat laks is om sekerheidsmaatreëls toe te pas. Al word die siekte nie na mense oorgedra nie, bedreig dit die ganse varkvleisbedryf en[...]

By Tisha Steyn|6th June 2024|Categories: Artikels, Dieregesondheid|Tags: , , , |
0
Go to Top