varkbedryf
Varkpes: Hou varke op hok!
Afrika-varkpes (AVP) dool voort in al die provinsies van die land en nuwe uitbrekings kom steeds voor. Dit kan dalk toegeskryf word aan traak-my-nie-agtige kleinskaalse varkboere wat laks is om sekerheidsmaatreëls toe te pas. Al word die siekte nie na mense oorgedra nie, bedreig dit die ganse varkvleisbedryf en[...]