hoenders
Hittestremming deel 6: Hou jou hoenders koel
Hittestremming kan in die somermaande ՚n ernstige nadelige invloed op hoenders se gesondheid en produktiwiteit hê. Dit is belangrik om die oorsake en tekens van hittestremming in gedagte te hou en om voorkomende maatreëls te tref ten einde die hoenders se gesondheid en optimale groei en produksie te verseker.[...]
VIDEO: Wat kan verwag word op Langkloof & Vriende se 2de produksieveiling?
Van hoenders tot boerbokke – die room van kleinvee: Langkloof en Vriende se 2de produksieveiling. Vir boere en telers wat op soek is na diere van uitsonderlike gehalte en genetiese potensiaal, is Langkloof en Vriende se 2de produksieveiling die ideale geleentheid. Vanjaar beloof Langkloof en Vriende nog meer en[...]
RCL se hoenderbeen staan voor groot krisis
RCL Foods, een van SA se grootste hoenderprodusente, sê hulle staan voor 'n droewige toekoms, aangesien hulle 1 355 werkers (die helfte van die werksmag) by hulle groot Hammarsdale-bedrywighede in KwaZulu-Natal moes aflê. Hulle sê dat die land se hoenderbedryf ernstige uitdagings in die gesig staar as gevolg van[...]
Compass-groep verbind hulle tot hok-vrye eiers
Die voedsel-diensmaatskappy, die Compass-groep, wat rondom 4 miljard maaltye per jaar in 50 lande bedien, het aangekondig dat hy voortaan net eiers van vryloophoenders (hok-vrye eiers) sal gebruik. Humane Society International en The Humane Society van die Verenigde State het saam met Compass groep vir ‘n paar jaar aan[...]