hok-vrye
McDonalds SA sal 100% hok-vrye eiers gebruik
McDonalds Suid-Afrika het aangekondig dat hulle planne het om oor te skakel na 100% hok-vrye eiers in hulle voorsienningsketting teen 2025. Dit sal duisende henne spaar om in beknopte batteryhokke te sit. Humane Society International, een van die wêreld se grootste dierebeskermingsorganisasies, werk saam met McDonald's en ander dierewelsynsorganisasies[...]
Compass-groep verbind hulle tot hok-vrye eiers
Die voedsel-diensmaatskappy, die Compass-groep, wat rondom 4 miljard maaltye per jaar in 50 lande bedien, het aangekondig dat hy voortaan net eiers van vryloophoenders (hok-vrye eiers) sal gebruik. Humane Society International en The Humane Society van die Verenigde State het saam met Compass groep vir ‘n paar jaar aan[...]