Categories: Stock and game farming videos, VideosPublished On: 4th June 2025

VIDEO: Wat kan verwag word op Langkloof & Vriende se 2de produksieveiling?

By 1 min read
144 words

Langekloof_PREAUCTION_THUMBNAIL

Van hoenders tot boerbokke – die room van kleinvee: Langkloof en Vriende se 2de produksieveiling.
Vir boere en telers wat op soek is na diere van uitsonderlike gehalte en genetiese potensiaal, is Langkloof en Vriende se 2de produksieveiling die ideale geleentheid. Vanjaar beloof Langkloof en Vriende nog meer en nog beter op aanbod. Hierdie veiling bring die room van kleinvee saam, met Boerbokke, Kalahari Reds, Meatmasters, Dorpers, British Alpines en hoeders op veiling, is daar iets vir elke teler om van te kies en te keur.
Maak seker jy loop nie die veiling mis nie, Saterdag 28 Junie om 11:00 by die Fire and Wine Arena in Pretoria.
Veiling word aangebied deur: CDP Auctioneers – Corne Du Plessis
Registrees sommer nou al by: bid.cdpauctioneers.co.za
Vir meer inligting kontak: 
Lilanie Viljoen: +27829286876
Erich Bekker: +27827138395
Minette Du Toit +27836012715
Langkloof en Vriende … Waar passie perfeksie teel!

Kyk hier:

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0