Dorpers
VIDEO: Wat kan verwag word op Langkloof & Vriende se 2de produksieveiling?
Van hoenders tot boerbokke – die room van kleinvee: Langkloof en Vriende se 2de produksieveiling. Vir boere en telers wat op soek is na diere van uitsonderlike gehalte en genetiese potensiaal, is Langkloof en Vriende se 2de produksieveiling die ideale geleentheid. Vanjaar beloof Langkloof en Vriende nog meer en[...]
Van hoenders tot boerbokke – die room van kleinvee: Langkloof en Vriende se 2de produksieveiling
Vir boere en telers wat op soek is na diere van uitsonderlike gehalte en genetiese potensiaal, is Langkloof en Vriende se 2de produksieveiling die ideale geleentheid. Vanjaar beloof Langkloof en Vriende nog meer en nog beter op aanbod. Hierdie veiling bring die room van kleinvee saam, met Boerbokke, Kalahari[...]
Klipkoppies Dorperstoet – Jaarlikse Produksieveiling
Klipkoppies Dorperstoet hou op Woensdag, 21 September 2016 sy 56ste jaarlikse produksieveiling op die plaas Klipkoppies in die Kenhardt-distrik. Moet dit nie misloop nie! Sien die onderstaande advertensie vir meer inligting oor hierdie uitstekende aanbod.
So stap ons deur NAMPO
ProAgri se reis deur die NAMPO Oesdag het vanjaar by die Noordhek begin waar ons eers met 'n paar van ons vriende in die veebedryf gesels het, voor ons gaan kyk het wat nuut is in die wêreld van masjinerie en ander tegnologie: Die Senepol is ’n bloedjong beesras[...]