CDP auctions

Van hoenders tot boerbokke – die room van kleinvee: Langkloof en Vriende se 2de produksieveiling

Vir boere en telers wat op soek is na diere van uitsonderlike gehalte en genetiese potensiaal, is Langkloof en Vriende se 2de produksieveiling die ideale geleentheid. Vanjaar beloof Langkloof en Vriende nog meer en nog beter op aanbod. Hierdie veiling bring die room van kleinvee saam, met Boerbokke, Kalahari[...]

1
Go to Top