eierboerdery
Chamomile Boerdery bewys: Waar ʼn wil is, is ʼn weg
Die toekoms lê oop vir mense wat bereid is om te werk. Achmad en Wadea (Jappie) Brinkhuis het twee dekades gelede ՚n boerderytjie by Phillippi op die Kaapse Vlakte begin. Destyds het hulle net 100 lêhenne gehad. “Ek en Wadea het ՚n landbouskou by Bienne Donne in Franschhoek bygewoon[...]