Melkbosstrand
Voëlgriep maai onder Kaapse seevoëls
‘n Uitbreking van voëlgriep, oftewel hoogs patogene avian influenza (HPAI) maai onder seevoëls by die Soutriviermond in Melkbosstrand. Met die Aprilvakansie om die draai is dit goed vir besoekers – en inwoners – om kennis te neem van die situasie. Verskeie seevoëls word hierdeur geraak, maar veral geelbeksterretjies (Sterna bergii)[...]