Pluimvee
Die volstruisbedryf in die Klein-Karoo deel 4: Die rol van toerisme in die volstruisbedryf
deur Tisha Steyn Groot rykdom het aan die begin van die vorige eeu in die Klein-Karoo geheers te danke aan volstruise. Maar toe die veremark in duie stort, moes die volstruisboere ander planne maak om te oorleef en hulle planne het vandag nog nie opgeraak nie. In die vorige[...]
Outomatisering in pluimveeboerdery: Die wat en die hoekom
Wanneer kleinskaalse boerdery soos 5 000 of minder hoenders ter sprake kom, mag ՚n mens dalk wonder of die outomatisering regtig nodig is. Die antwoord is "Ja"! Met stygende bedryfsonkonste en ekstra uitgawes word boere genoop om op allerhande maniere geld in alle dele van die besigheid te bespaar.[...]
Practice efficient feeding on broiler farms
By Naomi Musonda On any broiler farm, feed efficiency plays an important role when farmers want to become more profitable. Broiler farmers can make use of the feed conversion ratio (FCR), as a benchmark of productivity, to help them realising their long-term financial goals. Many factors affect the FCR.[...]
Winsgewende skaapboerdery deel 3: Resep vir maksimum wins uit skaapboerdery
Boere wat goeie geld uit skaapboerdery maak het almal een ding gemeen: Hulle volg ՚n holistiese benadering deur wetenskaplikgegronde bestuur-, voeding- en seleksiepraktyke optimaal te integreer. Boere word dus aangeraai om die beste kundiges te raadpleeg om op hoogte te kom van die jongste tegnologiese, asook die mees winsgewende[...]