volstruisbedryf
Volstuisbedryf ‘hou kop bo water’
Die Suid-Afrikaanse Volstruisbedryf hou kop bo water, sê Francois de Wet, besturende direkteur van Cape Karoo International. “Dit beteken nie dat ons amper sink nie, maar dat die bedryf ten spyte van uitdagings voortbestaan en selfs groei.” Die grootste uitdaging op die oomblik is die 30% tarief wat president[...]
Die volstruisbedryf in die Klein-Karoo deel 4: Die rol van toerisme in die volstruisbedryf
deur Tisha Steyn Groot rykdom het aan die begin van die vorige eeu in die Klein-Karoo geheers te danke aan volstruise. Maar toe die veremark in duie stort, moes die volstruisboere ander planne maak om te oorleef en hulle planne het vandag nog nie opgeraak nie. In die vorige[...]
Die volstruisbedryf in die Klein-Karoo deel 3: Ontwikkeling van die volstruisbedryf
Die ontwikkeling van die volstruisbedryf loop hand aan hand met die geskiedenis van Oudtshoorn. Klein begin Oudtshoorn het in 1838 tot stand gekom met die bou van die eerste kerkie op die plaas Hartebeesrivier op die oewers van die Grobbelaarsrivier. ՚n Boer, Cornelis Petrus Rademeyer, wat twee deelplase besit[...]