Cape Karoo International
Volstuisbedryf ‘hou kop bo water’
Die Suid-Afrikaanse Volstruisbedryf hou kop bo water, sê Francois de Wet, besturende direkteur van Cape Karoo International. “Dit beteken nie dat ons amper sink nie, maar dat die bedryf ten spyte van uitdagings voortbestaan en selfs groei.” Die grootste uitdaging op die oomblik is die 30% tarief wat president[...]