Veeboerdery
Winsgewende skaapboerdery deel 3: Resep vir maksimum wins uit skaapboerdery
Boere wat goeie geld uit skaapboerdery maak het almal een ding gemeen: Hulle volg ՚n holistiese benadering deur wetenskaplikgegronde bestuur-, voeding- en seleksiepraktyke optimaal te integreer. Boere word dus aangeraai om die beste kundiges te raadpleeg om op hoogte te kom van die jongste tegnologiese, asook die mees winsgewende[...]