Pandemie
Drie werkers kry voëlgriep by hoenders
Hoewel geen mens, sover bekend, nog in Afrika met voëlgriep besmet is nie, is dit belangrik om kennis te neem van voorsorgmaatreëls wat ander lande wêreldwyd tref indien die gevreesde siekte sou muteer om van mens tot mens te versprei. Nouliks ‘n dag gaan verby sonder dat daar oor[...]
Landbouskoue hoopvol ondanks pandemie-uitdagings
Artikel verskaf 14 Junie 2021 Die meeste landbouskoue staan nie vandag nie, hulle lê of kruip, en ingryping is dringend nodig, sê Johan Ehlers, Hoof Uitvoerende Beampte van Agri-Expo. Tog is daar hoop vir landbouskoue, wat deur dr Ivan Meyer, die Wes-Kaapse Minister van Landbou, as sentraal in plaaslike[...]