melkbedryf
Voëlgriep onder koeie, mense wek kommer
Die eerste voorkoms van voëlgriep onder melkbeeste in Texas in die VSA in Februarie vanjaar en die feit dat die virus ook twee mense besmet het, is ‘n groot bron van kommer en die melkbedryf hou die situasie fyn dop. Dr Mark Chimes, veeartsenykundige adviseur vir Melk Suid-Afrika, sê[...]
'n Holsteinverwysingskudde vir Suid-Afrika
Die wêreld van moderne genetika is nou maar eenmaal asemrowend. Die idee dat die unieke eienskappe van enige organisme vergestalt word in die derduisende gene of kombinasies van gene wat in sy DNS voorkom, was ’n paar dekades gelede ondenkbaar.