melkbeeste
Voëlgriep onder koeie, mense wek kommer
Die eerste voorkoms van voëlgriep onder melkbeeste in Texas in die VSA in Februarie vanjaar en die feit dat die virus ook twee mense besmet het, is ‘n groot bron van kommer en die melkbedryf hou die situasie fyn dop. Dr Mark Chimes, veeartsenykundige adviseur vir Melk Suid-Afrika, sê[...]
Die hantering van melkbeeste – Deel 1: Ken en verstaan ’n melkkoei se siklusse
Vir so lank as wat koeie gemelk word, bestaan die kuns om koeie so te versorg dat hulle meer melk produseer, gesond en op hulle gemak is. Koeie pas maklik aan, maar sorg moet gedra word om hulle skoon, droog, koel en uit die modder te hou. Tydens hantering[...]