melkboere
Melkboere suig maar aan die agterspeen
Hoewel melk een van die hoekstene van voedselsekerheid in Suid-Afrika is, meen suiwelboere in die Suid-Kaap die bedryf is glad nie rooskleurig nie. Veral in die lig van Wêreldsuiweldag wat op 1 Junie gevier is, is dit belangrik om te verstaan dié bedryf suig maar aan die agterspeen ...[...]
'n Holsteinverwysingskudde vir Suid-Afrika
Die wêreld van moderne genetika is nou maar eenmaal asemrowend. Die idee dat die unieke eienskappe van enige organisme vergestalt word in die derduisende gene of kombinasies van gene wat in sy DNS voorkom, was ’n paar dekades gelede ondenkbaar.