pluimveebedryf

Dr Charlotte Nkuna bestuur nou die pluimveevereniging

Die pluimveebedryf in Suid-Afrika staar ‘n moeilike tydperk in die gesig. Daar is ernstige uitdagings soos voëlgriep en die impak van hoenderstorting op winsgewendheid en werksgeleenthede. “Soos ek oorneem as tussentydse hoofuitvoerende beampte van die Suid-Afrikaanse Pluimvee-vereniging (SAPA), is ek verheug deur die vasberadenheid van mense in die bedryf[...]

By Benine Ackermann|6th September 2017|Categories: News|Tags: , , , , , |

Die nuutste oor die voëlgriep in SA

‘n Uitbreking van die hoogs aansteeklike H5N8-avian influenza (voëlgriep) is by een van Astral se plase by Standerton aangemeld. Die Welbedacht-plaas is 'n teelplaas met 48 huise en een van die huise het besmette voëls. Die plaas is onder kwarantyn geplaas en die Nasionale en Provinsiale Departemente van Landbou[...]

Voëlgriep kan pluimveebedryf knak

Te midde van ‘n ekonomiese resessie en ‘n landboumark wat van droogte probeer herstel, kan die jongste uitbraak van hoogs aansteeklike voëlgriep (H5N8) die pluimveebedryf knak, indien produsente nie dadelik voorkomend optree nie. So sê Liana Steenkamp van die landbougroep, Laeveld Agrochem, wat toegang het tot die uiters doeltreffende[...]

0
Go to Top