pluimveebedryf

Sapa soek invoerbeskerming vanaf regering

Die pluimveebedryf kan tot 50 000 direkte en indirekte werksgeleenthede, insluitend in die graanbedryf, skep as Suid-Afrika nie hoender invoer nie. Dit is volgens die Suid-Afrikaanse Pluimvee-vereniging (Sapa), wat sê dat die bedryf in die moeilikheid is as gevolg van ‘n ooraanbod van hoender vanaf die Europese Unie. Die[...]

By Specialist Writer|9th March 2017|Categories: News|Tags: , , , |

Landboubedryf: Moenie ons werksgeleenthede uitvoer nie

Die Suid-Afrikaanse landboubedryf staar tans ‘n stille krisis in die gesig wat veroorsaak word deur die onlangse beduidende verhoging in hoenderinvoere na Suid-Afrika. Invoervolumes is sedert 2009 tien keer meer, vanaf omtrent 3 500 tot 30 000 ton per maand. Hierdie onverhinderde instroming spruit uit die Noord-Amerikaanse en Europese[...]

By Specialist Writer|28th February 2017|Categories: News|Tags: , , , , |

Astral en Eskom se skikkingsooreenkoms bekragtig

Astral Foods Limited (Astral), ‘n groot Suidelike-Afrika pluimveemaatskappy,  se aansoek om 'n interdik om te verhoed dat Eskom die krag sal afsny by die Lekwa plaaslike munisipaliteit in Standerton het eergister in die hof gedien. Die partye het vroeër ‘n skikkingsooreenkoms bereik wat bepaal Eskom nie meer die krag[...]

By Benine Ackermann|23rd February 2017|Categories: News|Tags: , , , |

Europa se goedkoop hoenderboudjies wurg SA se pluimveebedryf

‘n Groot pluimveemaatskappy, RCL Foods, wat die Rainbow en Farmer Brown hoenderhandelsmerke besit, sê die regering se nuwe 13,9% invoertarief op been-hoenderporsies van die Europese Unie af, is onvoldoende. Suid-Afrikaanse hoenderprodusente, die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging, en arbeidsorganisasies blameer die storting van hoendervleisprodukte vir die probleme wat produsente ondervind om ekonomies[...]

0
Go to Top