afsny van krag
Astral en Eskom se skikkingsooreenkoms bekragtig
Astral Foods Limited (Astral), ‘n groot Suidelike-Afrika pluimveemaatskappy, se aansoek om 'n interdik om te verhoed dat Eskom die krag sal afsny by die Lekwa plaaslike munisipaliteit in Standerton het eergister in die hof gedien. Die partye het vroeër ‘n skikkingsooreenkoms bereik wat bepaal Eskom nie meer die krag[...]