landboubedryf en werksgeleenthede
Landboubedryf: Moenie ons werksgeleenthede uitvoer nie
Die Suid-Afrikaanse landboubedryf staar tans ‘n stille krisis in die gesig wat veroorsaak word deur die onlangse beduidende verhoging in hoenderinvoere na Suid-Afrika. Invoervolumes is sedert 2009 tien keer meer, vanaf omtrent 3 500 tot 30 000 ton per maand. Hierdie onverhinderde instroming spruit uit die Noord-Amerikaanse en Europese[...]