hoender invoer
Sapa soek invoerbeskerming vanaf regering
Die pluimveebedryf kan tot 50 000 direkte en indirekte werksgeleenthede, insluitend in die graanbedryf, skep as Suid-Afrika nie hoender invoer nie. Dit is volgens die Suid-Afrikaanse Pluimvee-vereniging (Sapa), wat sê dat die bedryf in die moeilikheid is as gevolg van ‘n ooraanbod van hoender vanaf die Europese Unie. Die[...]