Voëlgriep kan pluimveebedryf knak
Voëlgriep kan pluimveebedryf knak
Te midde van ‘n ekonomiese resessie en ‘n landboumark wat van droogte probeer herstel, kan die jongste uitbraak van hoogs aansteeklike voëlgriep (H5N8) die pluimveebedryf knak, indien produsente nie dadelik voorkomend optree nie. So sê Liana Steenkamp van die landbougroep, Laeveld Agrochem, wat toegang het tot die uiters doeltreffende[...]